1 Konings 2:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Salomo het Abjatar as priester van die Here ontslaan. So het die oordeel van die Here by Silo oor die afstammelinge van Eli in vervulling gegaan.

1 Konings 2

1 Konings 2:24-33