1 Konings 19:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Na die aardbewing was daar ’n vuur, maar die Here was nie in die vuur nie. Na die vuur was daar die geluid van ’n sagte gesuis.

1 Konings 19

1 Konings 19:4-21