1 Konings 18:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Spoedig was die lug donker van onweerswolke. ’n Sterk wind het ’n groot reënstorm gebring. Agab het dadelik na Jisreël toe vertrek.

1 Konings 18

1 Konings 18:39-46