1 Konings 17:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê die Here vir Elia: “Gaan bly in die dorp Sarfat naby die stad Sidon. Daar woon ’n weduwee. Ek het aan haar opdrag gegee om vir jou te sorg.”

1 Konings 17

1 Konings 17:4-11