1 Konings 17:23-24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

23. Toe bring Elia die kind uit die bokamer af ondertoe en gee hom terug vir sy ma en sê: “Kyk, jou seun lewe!”

24. Die weduwee sê toe vir Elia: “Nou weet ek vir seker dat jy ’n man van God is en dat die Here regtig die waarheid deur jou praat.”

1 Konings 17