1 Konings 16:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Agab seun van Omri het in die 38ste regeringsjaar van koning Asa van Juda koning geword van Israel. Hy het 22 jaar lank in Samaria regeer.

1 Konings 16

1 Konings 16:28-32