1 Konings 16:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die voorbeeld van Jerobeam seun van Nebat nagevolg en voortgegaan met die sonde van afgodery wat Jerobeam Israel laat doen het. Hulle het die Here die God van Israel met hulle afgodsbeelde uitgetart.

1 Konings 16

1 Konings 16:23-31