1 Konings 16:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omri het die Samariaheuwel vir 68 kilogram silwer van Semer gekoop. Hy het ’n stad bo-op die heuwel gebou en dit Samaria genoem ter ere van Semer, die vorige eienaar van die heuwel.

1 Konings 16

1 Konings 16:20-30