1 Konings 16:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Teen hierdie tyd was daar twee groepe in Israel. Een helfte wou Tibni seun van Ginat as koning hê, en die ander helfte het Omri ondersteun.

1 Konings 16

1 Konings 16:17-22