1 Konings 16:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Simri het in die 27ste regeringsjaar van koning Asa van Juda koning geword. Hy het net sewe dae in Tirsa regeer. Die leër van Israel was besig om die Filistynse dorp Gibbeton aan te val.

1 Konings 16

1 Konings 16:8-19