1 Konings 16:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit het gebeur weens die sonde van Baesa en sy seun Ela, en omdat hulle Israel laat sondig het en die Here die God van Israel met hulle afgodery uitgetart het.

1 Konings 16

1 Konings 16:6-16