1 Konings 15:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die ander gebeurtenisse tydens Abia se regering en alles wat hy gedoen het, is opgeteken in Die boek van die handelinge van die konings van Juda. Daar was ook oorlog tussen Abia en Jerobeam.

1 Konings 15

1 Konings 15:1-10