1 Konings 15:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het gedoen wat vir die Here verkeerd was. Hy het die voorbeeld van Jerobeam nagevolg deur dieselfde sonde te doen waarmee Jerobeam vir Israel laat sondig het.

1 Konings 15

1 Konings 15:27-34