1 Konings 15:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baesa seun van Agija uit die stam Issaskar, het saamgesweer teen Nadab en hom vermoor terwyl hy en die leër van Israel die Filistynse dorp Gibbeton beleër het.

1 Konings 15

1 Konings 15:22-34