1 Konings 15:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadab seun van Jerobeam het in die tweede regeringsjaar van koning Asa in Juda koning oor Israel geword. Hy het twee jaar oor Israel regeer.

1 Konings 15

1 Konings 15:19-34