1 Konings 15:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ben-Hadad het na Asa se versoek geluister. Hy het sy leëraanvoerders gestuur om die stede van Israel aan te val. Hulle het die dorpe Ijon, Dan, Abel-Bet-Maäka en die hele Gennesaret en ook die hele gebied van Naftali verower.

1 Konings 15

1 Konings 15:17-29