1 Konings 14:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Agija haar voetstappe by die deur hoor, roep hy: “Kom binne, vrou van Jerobeam! Hoekom gee jy voor dat jy iemand anders is? Ek het slegte nuus vir jou.

1 Konings 14

1 Konings 14:1-13