1 Konings 14:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jerobeam se vrou het toe na Agija se huis in Silo gegaan. Teen hierdie tyd kon hy nie meer sien nie omdat die ouderdom sy oë ingehaal het.

1 Konings 14

1 Konings 14:2-14