1 Konings 14:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Rehabeam sterf, is hy in die familiegraf in die Dawidstad begrawe. Sy ma was Naäma, ’n Ammonitiese vrou. Sy seun Abia het hom as koning opgevolg.

1 Konings 14

1 Konings 14:25-31