1 Konings 14:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elke keer wanneer die koning na die tempel van die Here gegaan het, het die wagte die skilde saamgedra en dit daarna weer in die wagte se kamer gebêre.

1 Konings 14

1 Konings 14:21-31