1 Konings 14:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gedurende die regering van Rehabeam het die Judeërs gedoen wat verkeerd was vir die Here. Met hulle sondes het hulle die Here meer getart as wat hulle voorouers gedoen het.

1 Konings 14

1 Konings 14:20-24