1 Konings 14:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jerobeam sê toe vir sy vrou: “Vermom jouself sodat niemand jou as Jerobeam se vrou kan herken nie. Gaan dan na die profeet Agija in Silo, die man wat gesê het dat ek koning oor hierdie volk sou word.

1 Konings 14

1 Konings 14:1-6