1 Konings 14:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hele Israel sal oor hom rou en hom begrawe. Hy is die enigste van die familie van Jerobeam wat begrawe sal word, want hierdie kind is die enigste een in die familie van Jerobeam in wie die Here, die God van Israel, iets goeds gekry het.

1 Konings 14

1 Konings 14:12-15