Maar die man van God sê vir die koning: “Selfs al sou u my die helfte van u besittings gee, kan ek nie saam met u gaan nie. Ek mag niks in hierdie plek eet of water drink nie.