1 Konings 13:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning vra toe vir die man van God: “Asseblief, bid tot die Here jou God om my hand te herstel!” Die man van God het tot die Here gebid en die koning se hand het herstel soos tevore.

1 Konings 13

1 Konings 13:3-8