1 Konings 13:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna sê die profeet vir sy seuns: “Wanneer ek sterf, moet julle my in dieselfde graf begrawe waar die man van God begrawe is. Sit my bene langs sy bene.

1 Konings 13

1 Konings 13:24-34