1 Konings 13:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sê vir die man van God uit Juda: “Dit is wat die Here sê: ‘Jy het in verset gekom teen die Here se opdrag en was ongehoorsaam aan die bevele wat die Here jou God jou gegee het.

1 Konings 13

1 Konings 13:17-27