1 Konings 12:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“U pa het ons ’n swaar las laat dra,” het hulle gesê. “Verminder tog die arbeidslas wat u pa op ons gelê het sodat die juk wat ons dra ligter kan wees. Dan sal ons u onderdane bly.”

1 Konings 12

1 Konings 12:1-8