1 Konings 12:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jerobeam het Sigem in die Efraimsberge herbou en dit sy hoofstad gemaak. Hy het later verhuis en Pniël herbou.

1 Konings 12

1 Konings 12:17-31