1 Konings 12:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Rehabeam in Jerusalem terugkom, het hy die leër van Juda en Benjamin opgeroep. Daar was 180 000 uitgesoekte soldate wat teen die leër van Israel kon optrek om die koningskap vir hom terug te wen.

1 Konings 12

1 Konings 12:18-22