1 Konings 12:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Rehabeam stuur toe vir Adoniram wat oor die dwangarbeid was, na Israel toe. Die Israeliete het hom egter met klippe doodgegooi. Koning Rehabeam kon net betyds in sy strydwa kom en na Jerusalem toe vlug.

1 Konings 12

1 Konings 12:12-21