1 Konings 11:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Salomo het sulke hoogtes vir al sy buitelandse vroue gemaak sodat hulle daar wierook kon brand en offers aan hulle gode kon bring.

1 Konings 11

1 Konings 11:7-13