1 Konings 11:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Salomo oud geword het, het hulle hom verlei om ander gode te dien. Hy het nie meer die Here sy God met soveel toewyding gedien soos sy pa, Dawid, gedoen het nie.

1 Konings 11

1 Konings 11:3-11