Sy seun sal een stam behou sodat die troon van my dienaar Dawid bestendig sal wees in Jerusalem, die stad wat Ek gekies het ter ere van my Naam.