1 Konings 11:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê hy vir Jerobeam: “Vat vir jou tien stukke, want die Here, die God van Israel sê: ‘So gaan Ek die koningskap van Salomo afskeur en tien van die stamme vir jou gee.

1 Konings 11

1 Konings 11:29-33