1 Konings 11:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In hierdie tyd het die profeet Agija uit Silo Jerobeam net buite Jerusalem langs die pad teëgekom. Agija het ’n nuwe mantel aangehad. Die twee van hulle was alleen in die veld.

1 Konings 11

1 Konings 11:23-31