1 Konings 11:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jare vantevore het Dawid saam met Joab, die opperbevelhebber van sy leër, na Edom toe gegaan om dié wat gesneuwel het, te begrawe. Dit was nadat die leër van Israel feitlik elke manlike persoon in Edom doodgemaak het.

1 Konings 11

1 Konings 11:10-20