1 Konings 11:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê toe vir hom: “Aangesien jy die verbond met My verbreek het en ongehoorsaam was aan my opdragte, sal Ek sekerlik die koninkryk van jou afskeur en dit vir een van jou onderdane gee.

1 Konings 11

1 Konings 11:9-19