1 Konings 11:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Salomo het baie buitelandse vroue liefgekry. Benewens die farao se dogter het hy vroue uit Moab, Ammon, Edom, Sidon en uit die Hetiete gehad.

1 Konings 11

1 Konings 11:1-11