1 Konings 10:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here u God kom die lof toe omdat Hy soveel liefde aan u bewys het en u op die troon van Israel gesit het. Dis omdat die Here Israel eindeloos liefhet dat Hy u koning oor Israel gemaak het sodat u in reg en geregtigheid kan regeer.”

1 Konings 10

1 Konings 10:8-12