1 Konings 10:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

die kos op sy tafel, hoe hy sy amptenare laat aansit het, die bediening en die uniforms van sy tafelbediendes en sy kelners, asook die brandoffers wat Salomo by die tempel van die Here geoffer het. Dit alles het haar na haar asem laat snak.

1 Konings 10

1 Konings 10:1-15