1 Konings 10:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Salomo het ’n groot mag van strydwaens en ruiters opgebou. Hy het 1 400 strydwaens gehad en 12 000 perderuiters. Hy het hulle in die strydwastede geplaas en sommige by die koning in Jerusalem.

1 Konings 10

1 Konings 10:16-29