1 Konings 1:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl hy nog praat, kom Jonatan seun van Abjatar daar aan. “Kom nader,” sê Adonia vir hom, “want jy is ’n gerekende man en bring goeie tyding.”

1 Konings 1

1 Konings 1:39-48