1 Konings 1:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sadok die priester en Natan die profeet moet hom daar as koning oor Israel salf. Blaas dan op die ramshoring en roep uit: ‘Lank lewe koning Salomo!’

1 Konings 1

1 Konings 1:33-44