1 Konings 1:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het baie beeste, vetgemaakte kalwers en skape geoffer. Boonop het hy al die koning se seuns, die priester Abjatar, en die opperbevelvoerder van die leër Joab uitgenooi. Maar hy het nie vir Salomo uitgenooi nie.

1 Konings 1

1 Konings 1:16-20