1 Johannes 5:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Almal wat glo in die Seun van God, dra dié getuienis in hulle eie hart; wie nie glo nie, het God as ’n leuenaar uitgemaak omdat hulle nie glo in die getuienis wat God oor sy Seun gelewer het nie.

1 Johannes 5

1 Johannes 5:2-17