1 Johannes 4:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Volmaakte liefde het nie plek vir vrees nie; volmaakte liefde dryf die vrees uit omdat vrees nog met straf behep is, en wie aanhou vrees, het nog nie dié volmaakte liefde bemeester nie.

1 Johannes 4

1 Johannes 4:13-21