1 Johannes 4:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Niemand het God nog ooit gesien nie; as ons egter mekaar werklik aanhou liefhê, leef God in ons optrede en het sy liefde in ons optrede ten volle tot verwesenliking gekom.

1 Johannes 4

1 Johannes 4:6-13