1 Johannes 3:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En dit is sy opdrag: Ons moet glo in die persoon van sy Seun, Jesus Christus, en ons moet mekaar liefhê, net soos Hy aan ons die opdrag gegee het.

1 Johannes 3

1 Johannes 3:21-24