1 Johannes 3:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Deur ons optrede sal ons weet dat ons getrou aan die waarheid lewe en dat ons ons gewete voor Hom tot rus kan bring.

1 Johannes 3

1 Johannes 3:17-23